gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Fasiliteite

 

Kombuis

Die kombuise is toegerus met standaard kombuis- en kooktoerusting, gasbranders, elektriese oond, yskas, vrieskas, warm water, mikrogolfoond, en elektriese kan.

 

Water en Elektrisiteit

Munisipale water en 220 V elektrisiteit.

 

Braaiareas

Daar is braaifasiliteite, asook 'n kampvuurarea.

 

Snoepie

Daar is 'n snoepie beskikbaar, maar daar moet vooraf gereël word.

 

Om saam te bring

Eie hout en braaitoerusting, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, vadoeke, potskuurders, groentemesse, swartsakke, noodhulp en elektriese menger indien nodig. Matrasse word voorsien, maar bring eie beddegoed en eetgerei. Hout is ook te koop.

 

Speelarea

Omdat dit ’n bergkamp is, is daar nie ’n groot speelterrein nie. Kampers het toegang tot die rivier met sy lieflike natuurlike swempoele.

 

 

Created and Maintained by Direct Applications
Saturday the 25th. . Joomla 3.0 Template.